s_oondvars_150
62-1

Net vir ouens

Tiaan Wessels
LAPA Uitgewers

Voel jy die afgelope tyd baie vreemd? Begin daar allerhande dinge met jou lyf gebeur – soos hare wat skielik op vreemde plekke groei? Is jy die een oomblik vrolik en die volgende oomblik so humeurig dat dit voel of jy kan ontplof? Hierdie boek is propvol feite om jou te help om die weird goed wat met jou lyf aan die gang is te hanteer… en om `n jol van jou tienerjare te maak!

Publikasie: 20061004
0
Would love your thoughts, please comment.x