Sam

Sam

Ingrid Vander Veken
LAPA

Daar was eendag … vér weg en lánk gelede … Só begin alle sprokies, en in hierdie storie is daar ook iets van ‘n sprokie. Behalwe dat di regtig gebeur het.
Daar was eendag – vér weg en lánk gelede – ‘n dogtertjie. Daardie dogtertjie, was ek.
As ek nou nog gelewe het, sou ek meer as honderd jaar oud gewees het.
Maar meer as honderd jaar gelede, toe al dié dinge gebeur het, was ek maar net agt jaar oud …

Dit gaan nie ‘n gewone dag wees nie.
Dit weet ek, …

lusmakers
0
Would love your thoughts, please comment.x