Ewald is baie opgewonde toe hy die rol van Aksieheld Austin in `n fliek losslaan. Maar iets is nie pluis op die filmstel nie. Dit lyk asof `n regte skurk die rolprent probeer saboteer. As Ewald die fliek wil red, sal hy so dapper soos `n REGTE aksieheld moet wees …