Jong dansers kry in hierdie keurig versorgde boek die geleentheid om die wonderwêreld van ballet te ontdek. Die leser volg werklike jong dansers van hul oefening by die barre tot hul finale optrede in asemrowende tutu`s en word so bekend gestel aan basiese danstegnieke en -oefeninge. Meer as 200 volkleur foto`s komplimenteer die teks.