s_oondvars_150
7-7

Balletklas: Towerskoene

Licia Erasmus
LAPA Uitgewers

Jana kan nie meer wag vir die beroemde prima ballerina wat hulle balletskool gaan besoek nie. Sy kom soek jong dansers om saam met `n Russiese balletgeselskap in Die Neutekraker te dans. Sal Jana die rol van Clara kan losdans? Maar dan verdwyn haar spesiale gelukbringer-piontes spoorloos. Het katterige Katja wr iets daarmee te doen? Dan ontdek Jana die skelmstreke is baie groter as wat sy gedink het.

Publikasie: 2007-11-05
0
Would love your thoughts, please comment.x