Leer eers teken, vind alles uit omtrent groottes en vorms, en skep dan jou eie prentjies terwyl jy jouself gate uit geniet. Die bladsye van hierdie boek kan skoongeveë word, so jy kan hulle weer en weer gebruik.