Laventel is so besig om gereed te maak vir die Somerpartytjie, dat `n speletjie of twee lyk soos die ideale manier om te ontspan! Wanneer `n ramp hulle egter tref, sal Laventel en haar maats `n oplossing vind?