s_oondvars_150
1757

Bravo, Lulu

Fanie Viljoen
Lapa

Toe Lulu se balletjuffrou aankondig dat hulle `n spesiale konsert vir die jaarafsluiting gaan hou, is Lulu baie opgewonde. Lulu gaan nie net die rol van die meerminprinses dans nie – sy gaan ook `n paar uitrustings ontwerp! Maar die tweeling, Alex en Alet, hou niks van ballet nie en toe Alex per ongeluk `n rol in die balletkonsert losslaan, is die gort gaar …

BEKRONING: 

ATKV-Kinderboektoekenning

Publikasie: 2015-05-01
0
Would love your thoughts, please comment.x