s_oondvars_150
362

Die baba luister

Philip De Vos
Alzette Prins
Lapa

Die baba se mamma en sussie probeer kliphard om hom aan die slaap te kry, maar daar is heeltemal te veel lekker goed om na te luister en te kyk. Die helikopter klip-klop deur die lug, die kat brom prr-prr in sy keel en die wasmasjien sing gloeps-gloeps-gloeps.
`n Pragtige voorleesstorie vir selfs die heel kleinste kleuters. Die skrywer, Maretha Maartens, is reeds verskeie kere, nasionaal en internasionaal, vir haar werk vir kinders bekroon. Die pragtige, realistiese illustrasies is deur Alzette Prins.

Publikasie: 2002-11-13
0
Would love your thoughts, please comment.x