s_oondvars_150
541

Die beste toebroodjie ooit

Jaco Jacobs
LAPA

Markus word in die middel van die nag baie lus vir `n toebroodjie. In die kombuis kry hy onverwags vier flukse helpers… En hulle wil hom help om die BESTE TOEBROODJIE OOIT te maak! Maar daar is een klein probleempie…

Publikasie: 2006-09-20
0
Would love your thoughts, please comment.x