Spesiale geskenk vir die Feekoningin vat, en op pad daarheen leer sy `n belangrike les. Lees die storie in hierdie pragtige opwipboek en kyk hoe Doudruppeltjie se feetjiewereld op elke bladsy lewendig word.