s_oondvars_150
410

Die goorgomgaai

Julia Donaldson, Axel Scheffler
Tafelberg

`n Muis gaan stap deur die donker bos.`n Vos sien die muis en hy dink aan kos.
“Waarheen stap jy, liewe Muis?
Kom eet by my in my jakkalshuis.”

Stap verder die donker bos in en vind uit wat gebeur as die bekkige muisie ook `n uil, `n slang en `n honger Goorgomgaai teëkom…

Oorspronklike titel The Gruffalo.

Publikasie: 2005-03-09
0
Would love your thoughts, please comment.x