s_oondvars_150
1456

Die groot boek vir kleingoed

Britta Teckentrup
Human & Rousseau

Die groot boek vir kleingoed is propvol bekende en gunstelingdinge uit `n kleuter se ervaringswêreld. Die prente is kleurvol en vrolik en maak dit maklik en lekker om te leer van eerste woorde en konsepte, teenoorgesteldes, syfers, vorms, gevoelens, maniere en nog baie meer. Die aktiwiteite en speletjies sorg ook dat ouers en kinders die boek saam kan geniet. Die alles-in-een-boek wat kleuters se vermoens en vaardighede help ontwikkel. Syfers, vorms, kleure, geluide, teenoorgesteldes, gevoelens, maniere, eerste woorde en konsepte, gunstelinge, aktiwiteite en speletjies en nog baie meer!

Publikasie: 2012-10-15
0
Would love your thoughts, please comment.x