Vir die kleinste dinosourus is dit baie moeilik om in te pas. n Ander GROOT dinosourus voel ook eenkant en eensaam. Maar hulle vind uit dat jy net jouself hoef te wees om heeltemal perfek te voel!