s_oondvars_150
478

Die probleem met dinosourusse

Jaco Jacobs
Gerhard van Wyk
LAPA

Die probleem met dinosourusse is dat hulle so raserig is. Jy lê nog so lekker en slaap en die volgende oomblik … RAM! TAM! TAM! DOEF! DOEF! DWA! Dit help nie eens om ’n kussing oor jou ore te druk nie! As jou vriende ’n klomp reuse, raserige dinosourusse is, kan dinge nogal moeilik raak. Veral as hulle boonop saam skool toe gaan. Maar die probleem met dinosourusse … is dat jy nooit lank vir hulle kwaad kan bly nie! ’n Lawwe, lawaaierige storie oor vriendskap en vergifnis, met vrolike illustrasies wat enige jong dinosourus-liefhebber se hart sal steel. Ideaal vir voorlees of vir beginnerlesers.

Publikasie: 2008-08-05
0
Would love your thoughts, please comment.x