s_oondvars_150
441

Die teken

Jonita Swart
Tafelberg

Dis diep in die 21ste eeu en die aarde is nou “Diana”, `n snikhete, onherbergsame stuk grond. Die Orde beheer alles; daar is geen sprake van afsonderlike lande met eie grense en wette nie: die aarde is een, en word deur een sentrale brein beheer. In dié wêreld veg Frans Toerien sy pa ook om oorlewing. Hulle deel die groenteplaas, waar hulle woon, met Bernice en haar pa Jarvis, `n mistieke prediker wat glo dat `n Godheid daar buite deur tekens aan die mensdom bevryding sal bring. Want snawerny het na die aarde teruggekeer: die Orde beheer alles. Frans moet besluit: moet hy, soos sy pa, hom eenvouding by die Orde se reëls neerlê en niks bevraagteken nie? Moet hy na Jarvis se praatjies oor mistieke tekens luister? Of is Bernice se stomprokery die oplossing?

Publikasie: 2001-05-15
0
Would love your thoughts, please comment.x