s_oondvars_150
1120

Drie hoera`s vir Denver!

Wendy Maartens
Alida Bothma
LAPA

Denver het nie altyd gehakkel nie. Voordat oom Jaap by hulle kom bly het, glip die woorde soos gladde seepbelle oor sy lippe. Almal sê sy ma is gelukkig om ’n man soos oom Jaap te kry. Denver is die enigste een wat nie van oom Jaap hou nie. Hy wens hy kon vir sy ma of vir sy sangjuffrou vertel wie oom Jaap regtig is … ’n Sensitiewe verhaal wat kinders leer om nie stil te bly of skuldig te voel oor mishandeling nie. Die boek bevat ook praktiese wenke vir kinders en ouers.

Publikasie: 2010-02-01
0
Would love your thoughts, please comment.x