s_oondvars_150
542

Ek ken `n renoster

Charles Fudge
LAPA

Het jy al ooit tee saam met `n renoster gedrink, borrels in die bad geblaas saam met `n kameelperd of in die modder gestoei met `n vark? Deel in die pret en gee jou verbeelding vrye teuels in hierdie heerlike diere-avontuur.
“Ek ken `n seekoei
wat haar lyf woes kan swaai.
Ons tol graag in die rondte
tot ons koppe draai.”

Publikasie: 2009-05-08
0
Would love your thoughts, please comment.x