Die Ek lees self-reeks bestaan uit ses pragtig geillustreerde boeke, elkeen met `n prettige dierestorie wat in eenvoudige taal oorvertel word sodat beginner-lesers dit maklik kan baasraak. Elke boek bevat ook nuttige wenke wat ouers kan help om die jongklomp se leeslus aan te wakker.
Ander boeke in die reeks:
Skilpad leer vlieg
Jakkals en kraai en die stuk kaas
Haas en Skilpad hardklop resies
Wolf dra skaapsklere
Plaasmuis en stadsmuis