Partykeer het ons nodig om te weet dat iemand daar is vir ons. Met vertroostende woorde wat `n wonderlike boodskap van onvoorwaardelike liefde inhou, en illustrasies propvol lewenslus, warmte en humor, is Ek sal jou styf vashou die perfekte geskenk vir geliefdes van alle ouderdomme en `n boek wat gewaarborg is om vir jare lank `n gunsteling te bly.