Die tweede van drie omnibusse van Louise Prinsloo se gewilde spookstories in die Gedaantes en Geraamtes-reeks. Die titels in hierdie tweede omnibus: Gedaantes en Geraamtes-omnibus 2 is: `Dwaalgees op Duiwelskantoor`, `Die Osiris-raaisel` en `Die geeste van die Amathole` – laasgenoemde is ’n splinternuwe verhaal wat nog nie voorheen verskyn het nie.