Klein Elvis se grtste begeerte is om in iemand se arms toegevou te word. Maar helaas – niemand wil vir die stekelrige klein krimpvarkie n drukkie gee nie! Elvis dwaal deur die stad, die park en die hospitaal op soek na `n drukkie. Hy is byna moedeloos toe hy iemand hoor s: “Wil niemand vir my `n soentjie gee nie?” Dalk is hierdie nuwe vriend die antwoord op Elvis se wens: “Gee my `n drukkie, asseblief …”