s_oondvars_150
1648

Geheime Koningkryk: Skitterstrand

Rosie Banks
LAPA

Dis Midsomernag, die betowerendste tyd van die jaar! Al die feetjies is by Skitterstrand om te kyk hoe die koninkryk se towerkrag vir nog ’n jaar herlaai word. Maar die nare koningin Gorina is ook in die omtrek … Kan Janie, Bianka en Tamsin die sprankelstof red – voordat dit te laat is?

Publikasie: 2014-05-10
0
Would love your thoughts, please comment.x