In hierdie prettige rymende boek kan `n cowboy leer dat `n mens selfs in die Wilde Weste gaaf kan wees. Hierdie reeks leer ouers en kinders dat goeie maniere pret kan wees… en die lewe vir almal `n bietjie makliker maak!