s_oondvars_150
2035

Haas Das se Nuuskas: Episode 5

Louise Smit
, Vian Oelofsen
Human & Rousseau

Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, is terug met Diereland se manewales in hierdie veelkleurige leesboeke. In hierdie uitsending vind die opwindende stoeigeveg tussen die Gemaskerde Wonder en Kongo Kangaroe plaas, maar die diere moet ook vlug vir `n gevaarlike veldbrand in Diereland. Die gewilde Haas Das-stories word opnuut uitgebeeld deur Vian Oelofsen se pragtige illustrasies.

Publikasie: 2018-08-13
0
Would love your thoughts, please comment.x