s_oondvars_150
807

Harry Potter en die beker vol vuur

J K Rowling – Vertaal deur Janie Oosthuysen
Human & Rousseau

Die vierde boek in die Harry Potter sage. Die somervakansie sleep verby en Harry Potter kan nie wag dat die skool weer moet begin nie. Dit is sy vierde jaar by die Hogwarts skool vir heksery en towerkuns en daar is nuwe towerspreuke om te leer, towerdrankies om te meng, nuwe mense om te ontmoet en vele meer. Dit is wat Harry verwag en waarna hy uitsien, maar dit wat hy nie verwag nie, is reeds besig om sy pad te kruis . . . `n Heerlike nuwe Harry Potter avontuur deur die veelbesproke J.K. Rowling – wat met humor en fantasie die wonderwêreld van Harry en sy maats vir lesers, oud en jonk, `n werklikheid maak.

Publikasie: 2004-10-12
0
Would love your thoughts, please comment.x