Kinders word al geslagte lank bekoor deur die klassieke verhaal van Heidi wat by haar oupa in die Alpe moet gaan woon. Saam met die bokwagter Peter en Klara die stadsjapie beleef Heidi hope avonture. Die veelbekroonde skrywer en vertaler Janie Oosthuysen maak hierdie bekoorlike verhaal vir ’n nuwe geslag Afrikaanse lesers toeganklik.