s_oondvars_150
141

Juffrou Kobie

Stella Blakemore
Human & Rousseau

Kobie Malan is weer terug op Maasdorp, maar nie meer as lewenslustige skooldogter, knap musiekleerling of as hoofmeisie nie; hierdie keer as een van die onderwyseresse van juffrou Van der Westhuizen se personeel. Kobie vorm weer die middelpunt van die wisselvallighede van die Maasdorpse skoollewe: daar is kattekwaad, ’n ongeluk, liefdesavonture, pret en werk; en dan uiteindelik – die groot oomblik van haar lewe; Kobie trou!

Publikasie: 2006-03-08
0
Would love your thoughts, please comment.x