s_oondvars_150
374

Julle is almal my gunstelinge

Sam McBratney
Anita Jeram
Human & Rousseau

Eendag lank gelede was daar ’n mammabeer en ’n pappabeer wat vir hulle drie bababeertjies vertel het dat hulle die wonderlikste bababeertjies in die hele wêreld is. Maar op ’n dag begin die beertjies wonder van wie hulle mamma en pappa die meeste hou. Hulle kan tog nie al drie die gunsteling wees nie … of kan hulle? ’n Wonderlike verhaal deur die skeppers van die topverkoper Raai hoe lief is ek vir jou.

Publikasie: 2004-08-11
0
Would love your thoughts, please comment.x