s_oondvars_150
465

Klaas Naald-hulle

Pieter W Grobbelaar
Nikki Jones
Tafelberg

`n Versameling Afrikaanse dierestories wat leen van ou erfgoed uit die stamlande, maar ook unieke stories deur die verteller self wat nêrens in die wêreld aangetref word nie. Al die verhale is saamgegroepeer rondom Jakkals se streke in Koning Leeu se dierekoninkryk. `n Bundel stories wat jonk en oud sal vermaak vir hulle humor en slimheid.

Publikasie: 2008-07-28
0
Would love your thoughts, please comment.x