s_oondvars_150
1996

Klapper die drakie gaan skool toe

Ingo Siegner
Human & Rousseau

Klapper die drakie is opgewonde: Dis n baie belangrike dag! Hy gaan vandag die eerste keer skool toe. Op pad soontoe ontmoet hy vir Oskar, n jong vreetdrakie wie se ouers dink dis tyd mors om skool toe te gaan. Klapper kry Oskar jammer. Oskar kry homself ook jammer, want hy wil verskriklik graag leer skryf en somme doen. Die twee maats smeek Oskar se ouers om hom ook wonderlike dinge op skool te laat leer . . .

Publikasie: 2018-04-03
0
Would love your thoughts, please comment.x