s_oondvars_150
140

Kobie gaan verder

Stella Blakemore
Human & Rousseau

Kobie Malan, die liefling van elkeen op Maasdorpskool en die middelpunt van alles wat die afgelope vyf jaar daar gebeur het, is in die laaste kwartaal van haar matriekjaar. Die besef het nog nie werklik tot haar deurgedring dat sy oor ’n paar maande aan haar skool vaarwel moet sê nie.

Publikasie: 2006-02-06
0
Would love your thoughts, please comment.x