In hierdie kookboek sal jy enigiets vind – van happies wat jy kan geniet terwyl jy The Simpsons kyk, tot groter maaltye wat jy vir jou gesin kan voorsit. Dit bevat oor die 120 kos-idees en is vol heilsame, smaakvolle en maklike resepte, perfek vir enigeen wat in kosmaak belangstel oud en jonk!