Die skool se sportdag is om die draai en Lana is bekommerd sy gaan heel laaste in elke enkele item kom. Maar dan kry sy n briljante idee: Sy kan saam met Rakker begin oefen om lekker fiks te word!