s_oondvars_150
1901

Lana en Rakker 4: Die pajamapartytjie

Holly Webb
LAPA

Dit is amper Lana se verjaardag, en sy beplan `n pajamapartytjie. Maar dan erken Lana se nuwe maat, Imke, dat sy bang is vir honde. En in Lana-hulle se huis is daar geen wegkomkans van die spelerige Rakker nie.

Publikasie: 2017-06-06
0
Would love your thoughts, please comment.x