`n Opvoedkundige aktiwiteitboek wat feetjies en towenaars tussen 4 en 6 jaar oud lus maak om te leer en hulle speel-speel vir skool voor te berei. Hierdie titel ontwikkel kinders se vermoens om waar te neem, te dink en te redeneer – en dit alles terwyl hulle hul in die wonderwereld van feetjies verlustig!