s_oondvars_150
711

Loergaatjie: Plante

onbekend
Human & Rousseau

Lig die flappe, vou die blaaie uit, en ontdek alles omtrent plante! Daar is plante oral om ons. Maar hoekom is daar so baie? Hoekom is die meeste van hulle groen? En watter plante eet ons? Hoe kan ek `n plant uit `n saadjie laat groei? Loergaatjie-boeke het `n verrassing op elke bladsy. Daar is soveel plesierige dinge om te vind en soveel opwindende dinge om te sien en te doen dat elke kind dit sal geniet om die wêreld rondom hom te ontdek.

Publikasie: 2007-03-13
0
Would love your thoughts, please comment.x