Vir watter een van haar baie kindertjies is Mamma die hl liefste? Vir Kleinsus, omdat sy nog `n baba is? Vir Ousus, omdat sy so ver weg woon? Vir siek Boetie, wat verpleeg moet word? Vir Sussie, wat vertroos moet word? Of dalk vir Murie, wat in gevaar verkeer …?