s_oondvars_150
1695

Moord per suurlemoen

Jelleke Wierenga
Tafelberg

`n Storie oor ’n Romanof-prinses, ’n getikte dwelmbaas en vergeefse liefde. Tweeling Bruno en Brunhilde vlug van die misdaadtoneel – hulle glo hulle het die buurvrou doodgemaak deur haar met suurlemoene te gooi. En hulle is gehelp deur hul vriend Ben en sy motorfiets met ’n syspan. En boonop kruis hulle pad met dwelmboewe. Die leser word saamgeneem op die holderstebolder rit.

BEKRONINGS: 

Sanlamprys vir jeuglektuur, Silwer.

Publikasie: 2014-10-20
0
Would love your thoughts, please comment.x