Marie-Louise is baie gelukkig – sy woon langs die dieretuin. Sy is maats met al die diere. Dit is groot pret en baie handig: die papegaai vertel die snaaksste stories, die olifant kan baie goed luister en die kameel help haar om `n split te oefen . . . Saam met Marie-Louise leer ons hoe om alles soorte vriende te waardeer!