s_oondvars_150
1274

My eerste sprokies

Nicola Baxter
LAPA

Agt van die mees geliefde sprokies word in woorde en prente vertel. Die stories is perfek om met kleuters en peuters te deel, en hulle sal dol wees daaroor om self die stories te vertel. Die stories is: Gouelokkies en die drie bere; Rooikappie; Die drie klein varkies; Die slapende skone; Die gemmerbroodmannetjie; Sneeuwitjie en die sewe dwergies; Jan en die boontjierank en Aspoestertjie.

Publikasie: 2010-10-31
0
Would love your thoughts, please comment.x