s_oondvars_150
1600

Nog drukkies vir Dirk!

David Melling
Human & Rousseau

Dit lyk of almal ’n beste maat het . . . behalwe Dirk. Maar dalk is dit waarna hy soek reg onder sy neus! Nog ’n heerlike opvolg tot die baie gewilde prenteboek `Dirk soek ’n drukkie`. Deernisvol en bekoorlik.

Publikasie: 2013-11-02
0
Would love your thoughts, please comment.x