s_oondvars_150
630

Oorleef op `n verlate eiland

Claire Llewellyn
LAPA

Het jy wat dit verg om op `n verlate eiland te oorleef? Kan jy `n skuiling bou, kos vind wat veilig is om te eet en uit roofdiere se kloue bly? Verbeel jou jy is op `n verlate eiland gestrand, met net `n paar bruikbare items om jou te help – kan jy oorleef tot hulp opdaag? Hierdie boek het 12 opwindende uitdagings waardeur jy kan leer om gevaarlike toestande te trotseer. Jy kan selfs die idees tuis probeer! As jy die uitdagings baasgeraak het, kan jy jou kennis met `n vasvra toets om te kyk of jy werklik kan oorleef!

Publikasie: 2006-01-10
0
Would love your thoughts, please comment.x