Otto-boekies van Eric Hill is ideaal vir enige japsnoet om basiese begrippe onder die knie te kry. Hierdie leerboekie is ideaal vir enige japsnoet om basiese woorde onder die knie te kry.