s_oondvars_150
767

Otto se pretjaar

Eric Hill
Human & Rousseau

Hierdie titel bevat twee klassieke Otto-verhale in een. In Otto gaan skool toe kan jy saam met Otto en sy maats sing, op die speelgrond speel, leer om te spel, na `n storie luister en `n prentjie verf. Jy kan ook see toe gaan in Otto se vakansie en saam met hom en sy maats bal speel, swem, sandkastele bou, visvang en nuwe maatjies maak.

Publikasie: 2007-04-17
0
Would love your thoughts, please comment.x