Die lewe is hope pret vir `n buidelmuis! Hy kan hard skree, al in die rondte loop tot hy omval, snaakse gesigte trek en selfs in die modder mors! Maar wat doen `n buidelmuis wanneer die son sy kop laat sak?