s_oondvars_150
881

Partytjies en penaries

Louise van Niekerk
LAPA

Shani is moeg daarvoor dat haar ouers haar soos `n babatjie behandel. Hoekom mag sy nie na Japie se partytjie toe gaan nie – al die ander kinders se ouers het gesê hulle mag gaan! Sy wat Shani is sal self `n plan maak om daar te kom…dis immers haar en Johan se anniversary. Maar dan loop dinge lelik skeef, en Shani en Dolf beland kniediep in die moeilikheid.
Reënboogrant Tieners

Publikasie: 2005-09-14
0
Would love your thoughts, please comment.x