s_oondvars_150
1415

Prinsesstories

Gretel Wybenga
LAPA

’n Bundel klassieke stories vir prinsesse van alle ouderdomme! Hierdie pragtig geïllustreerde boek bevat immergroen stories oor jou gunstelingprinsesse soos Aspoestertjie, Doringrosie, Sneeuwitjie, Raponsie en Duimelize. Die stories is deur Gretel Wÿbenga in ’n eenvoudige, liriese styl oorvertel – perfek vir voorlees of selflees. En Zinelda McDonald se prettige illustrasies is perfek om klein prinsessies se verbeelding te prikkel of hulle na droomland te begelei.

Publikasie: 2012-08-23