s_oondvars_150
1-5

Projek Paddaprins

Maritha Strydom
LAPA

“Padda!” Wat soek `n padda in die parfuumwinkel? En nie net één padda nie … Eers maak `n bruinerige, slymerige vleipadda sy opwagting. En toe `n groot groen brulpadda … Die arme Monique se senuwees kan dit nie meer hou nie. As iemand nie vinnig die geheim van die paddas oplos nie, gaan Monique haar werk in die parfuumwinkel verloor. Daarom besluit Angelette, Soekie en Toni om ondersoek in te stel …

Publikasie: 2008-11-12
0
Would love your thoughts, please comment.x