s_oondvars_150
1966

Saartjie omnibus 6

Bettie Naude
Human & Rousseau

In hierdie omnibus, wat nog drie gewilde Saartjie-stories bevat, word Saartjie Baumann, die langbeenmeisie met die wipneus, kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oe, se avonture voortgesit. Daar kuier n seun in Lynnekom en hy en Saartjie kom sommer van die intrapslag af nie oor die weg nie.

Publikasie: 2017-11-20
0
Would love your thoughts, please comment.x